![]() ![]() Die gevaar bestaan dat negatiewe genderstereotipering in jeugboeke tot ’n lae selfbeeld en minderwaardigheidsgevoel onder meisies en oordrewe selfvertroue onder seuns kan lei. ![]() Hierdie gendertemas word teen die agtergrond van plaaslike en internasionale studies oor gendertemas in jeuglektuur bespreek. Die pa is die broodwinner en die ma ’n gelukkige versorger wie se lewe om haar man en kinders draai. (3) Die patriargale Afrikanerhuisgesin is ’n geïdealiseerde huisgesin. Die meisies wat paaie met Trompie kruis, word as oppervlakkige, geldgierige en ydel randfigure gestereotipeer. (2) Vrouekarakters in die patriargale Afrikanergemeenskap word óf uitgebeeld as versorgers en huisvroue of individue vasgevang in kenmerkende vroueberoepe, soos ontvangsdames en onderwysers, óf bespot. Daarteenoor word verfynde en gekultiveerde seuns negatief uitgebeeld. Hy is dapper, avontuurlustig en sportief, besit ’n oormaat selfvertroue en is ’n gebore leier. Trompie is die versinnebeelding van die “ideale” Afrikanerseun. Drie gendertemas is met behulp van kwalitatiewe inhoudsontleding geïdentifiseer: (1) Die idealisering van Afrikanerseuns en mans. ’n Interpretatiewe kwalitatiewe navorsingsbenadering is gevolg. Vier-en-twintig van die oorspronklike Trompie-boeke (1950–6), wat gedurende die jare 20 in agt omnibusse versamel en heruitgegee is, dien as data vir hierdie studie. We therefore argue that while novels are good for improving literacy among young people, the messages they contain should be deconstructed and challenged so that young people can make informed decisions regarding their gender identities.ĭie doel van hierdie artikel is tweeledig: (1) om deur die lens van Connell (1995) se manlikheidsteorie gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke uit te wys en te bespreek en (2) om te bespiegel oor die moontlikheid om die Trompie-boeke as vertrekpunt te gebruik om ’n bewustheid van genderongelykhede by kinders te kweek. Unchallenged, this portrayal can continue to perpetuate gendered stereotypes, which would affect young people’s functionality in society. The findings show that men are still portrayed as dominant in their own right within society whereas women are defined in relation to men. From a post-structural feminist theory and functional language theory, we analyse how the portrayal of characters and storyline can have an impact on young readers’ identity construction in relation to the novel’s predominant discourses. This article looks at the novel Broken promises by Roz Haden, which is read in many South African classrooms. Thus it is important to understand the context and literacy materials within South African classrooms and their impact. In many emerging economies worldwide, and in South Africa in particular, sizeable investments have been made in education with the hope of increasing literacy rates and hence producing a workforce that will fit into the job market. ![]()
0 Comments
Leave a Reply. |
Details
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |